Jaarboeke

Musiekkommunikasiepraktyk 701


 
Modulekode MCS 701
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Opleiding in improvisasie en musiektegnieke gerig op groepkommunikasie binne verskeie ouderdomme en kontekste. Daar sal van studente verwag word om ’n projek binne ’n gemeenskap of institusionele instelling te beplan en uit te voer.
Modulekrediete 48.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 6 praktiese sessies per week, 4 lesings per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Musiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences